076 017 4354 / 072 823 5236 besprekings@klipdraaikaravaanpark.com

BESPREKINGS:

Kantoor / Besprekings:

Kantoor Ure: 08:00 – 17:00

Kantoor: 076 017 4354 / 072 823 5236 & besprekings@klipdraaikaravaanpark.com

Kaart Fasiliteite is beskikbaar

(Jammer ons aanvaar nie Diners of American Express Kaarte nie)

Vermaak, Markte & Feeste: vermaak@klipdraaikaravaanpark.com
Stalletjie Navrae: stalletjies@klipdraaikaravaanpark.com
Mannekampe: mannekamp@klipdraaikaravaanpark.com

Vir ‘n Algemene Navraag stuur vir ons ‘n boodskap.

Kantoor / Besprekings:

Kantoor Ure: 08:00 – 17:00

Kantoor: 076 017 4354 / 072 823 5236 & besprekings@klipdraaikaravaanpark.com

Kaart Fasiliteite is beskikbaar

(Jammer ons aanvaar nie Diners of American Express Kaarte nie)

Vermaak, Markte & Feeste: vermaak@klipdraaikaravaanpark.com
Stalletjie Navrae: stalletjies@klipdraaikaravaanpark.com
Mannekampe: mannekamp@klipdraaikaravaanpark.com

Aanlyn besprekings sal weer Maandag 12 Augustus  beskikbaar  wees.

Vir enige navrae kontak die kantoor by 072 823 5236 & 076 017 4354 van 07:00 tot 18:00

 

Online bookings will be available again on Monday 12 August.

Please contact the office for any info at 072 823 5236 & 076 017 4354 from 07:00 to 18:00

Fisiese adres: H/v Viewlaan & Kortstraat, Rothdene, Meyerton 1961.

GPS KOORDINATE:
S 26⁰ 36’ 35.1’’ E27⁰ 59’ 46.6’’

-26.609762, 27.9962660

VANAF ALBERTON:

Neem die R59 suid na Vereeniging en neem die Pierneef Blvd afrit links en by die stopstraat draai links. Gaan voort onder deur die brug tot by die  4 – rigting stop . Draai regs dit is Viljoen laan. Gaan oor die volgende stop en by die volgende stop (Jean laan) draai regs. Gaan voort met Jean Laan tot by Klipdraai (T-aansluiting). Draai links in Viewlaan en gaan voort to by Klipdraai Karavaanpark se hek op regterkant .

VANAF VEREENIGING:

Neem die R59 noord na Alberton en neem die Pierneef Blvd afrit links en by die stopstraat draai regs. Gaan voort onder deur die snelweg en onder deur die brug tot by die  4- rigting stop . Draai regs dit is Viljoen laan. Gaan oor die volgende stop en by die volgende stop (Jean laan) draai regs. Gaan voort met Jean Laan tot by Klipdraai  (T-aansluiting). Draai links in Viewlaan en gaan voort to by Klipdraai Karavaanpark se hek op regterkant .