076 017 4354 / 072 823 5236 besprekings@klipdraaikaravaanpark.com

FASILITEITE & AKTIWITEITE :

Klipdraai Karavaanpark bied ‘n verskeidenheid van fasiliteite en aktiwiteite om jou vakansie ontspanne, gerieflik en terselftertyd ook prettig  te maak. Dit sluit die volgende in:

  • Warmwater swembad wat deur die jaar gebruik kan word
  • Koue waterswembad om in af te koel
  • Koue Kinderswembad  wat vlak is vir die klein kindertjies om in te baljaar
  • Borrelbaddens vir totale ontspannig .
  • Vlugbal (Volleyball) en Jukskei bane, Buite Skaak , 2 x Potspel “pool” tafels , Veerpyltjies , Meganiese Bul ( naweke en skoolvakansies) – verseker alles wat die familie nodig het vir ‘n onvergeetlike vakansie
  • 9 Gaatjie avontuur mini gholf  as ‘n lekker tydverdryf
  • Springmatte en Speelarea (Jungle Gym) vir die kinders
  • Miniatuur perdjies
  • Wildkamp
  • Visvang (Barber, Karp, Klip-Barbers, Geelvis, Koi )
  • ‘n Goed toegeruste gerieflikheidswinkel vir noodsaaklikhede en benodigdhede , wat ook braaihout, charcoal en ys verkoop. 
  • Verskaf ook ligte etes en wegneem etes.
  • Mobiele foon opvangs
  • Piekniek geriewe  
            

Save

Save

Save

Save

Save

ANDER FASILITEITE OOK BESKIKBAAR :

  • Mobiele foon opvangs
  • Piekniek geriewe  
  • Funksie en Onthaal geriewe : Verjaardae, Ooievaarstee, Jaareind Funksies en vele meer. Om daardie geleentheid te omskep in ‘n buitegewone ene.
    • Kontak Kantoor 076 017 4354 / 072 823 5236
  • Klipdraai Trou en Konferensie Venue : Ons trou venue beskik oor 2 pragtige kerkies (wat onderskeidelik 75 en 200 gaste kan akkommodeer) en ‘n huweliks onthaal area wat 140 gaste kan akkommodeer. Kontak Santie van Greune 082 966 9118  of klipdraai@gmail.com
  • Vir meer inligting besoek ons Facebook blad